Universiteit van Liverpool | |
---|---|
University of Liverpool | |
Leuse: | "Haec otia studia fovent" |
Leuse in Afrikaans: | "Hierdie vreedsame dae bevorder leer" |
Leuse in Engels: | "These days of peace foster learning" |
Gestig: | 1902 |
Studentetal: | 20 655[1] |
Voorgraadse studente: | 16 805 |
Nagraadse studente: | 3 860 |
Ligging: | Liverpool, Engeland, Verenigde Koninkryk |
Webtuiste: | http://www.liv.ac.uk/ |
Die Universiteit van Liverpool (ook bekend as Liverpool-universiteit) is 'n universiteit in Liverpool, Engeland.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search